|
Ons stamboom begin
by Oupa Piet en Ouma Lettie Calitz.
Hulle het nege
kinders in die węreld gebring, en hierdie webwerf gee 'n
uiteensetting van hierdie kinders en hulle na-sate.
Indien U ook 'n
afstammeling van 'n Oupa Piet en Ouma Lettie Calitz is, en nie
verteenwoordig is nie, kontak my gerus, en ons volg dit op.
| Detail
kontakinligting van al die Calitze word nie op hierdie webwerf
vertoon nie. Dit is om die Calitze en hulle families se privaatheid
te respekteer. |
Indien U kontak wil maak, of enige kommentaar of
bydrae wil lewer, kontak gerus vir Louis Calitz by Sel nr. 082 783
2796, of e-pos my hier >>
|
 |
|